Met Showmax se kykNET Afrikaanse (en soms tweetalige) flieks kan jy sien hoe Afrikaanse leefwyses, sienswyses en waardestelsels oor die dekades verander het. Om nie van die aansitterige taalgebruik te ...
My nuwejaarsvornemens verloop nogal goed, vir in geval julle belangstel. Ek het besluit dat ek nou ‘n six-pack-maag-tipe-ding gaan probeer kry, my hare jel of highlights insit, wag, my hare is te grys ...
Die grootste orgaan in die menslike liggaam is die vel. Die vel hou dit wat binne is bymekaar en dien ook as beskerming teen elemente van buite – dis nou fisiologies gesproke. Maar die vel word ook ...