Die Namibiese polisie se inspekteur-generaal Joseph Shikongo het jong vroue aangeraai om die tendens te staak om naakfoto's van hulself te neem en dit met hul 'kêrels' te deel as 'n manier om liefde ...
EK vermoed een van die irriterendste liedjies uit die 1980's - World Shut Your Mouth - weerklink nou in Thabo Mbeki se ore. Niemand (ek pleit skuldig) het verwag dat 'n futlose leier soos Mbeki daarin ...
Jong kinders kan in ’n oogwink verdrink, selfs in baie vlak water. Daarom is dit so belangrik om dié somer seker te maak dat jou swembad so veilig moontlik is. Eenvoudige maatreëls, soos om ’n stewige ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
GEORGE NUUS - 'n Sakeman van hier het sy oog op 'n skoon omgewing vir George. Charl Marais van Precast Panel Products (PPP) is aan die stuur van 'n inisiatief by name van Keep George Clean, wat daarop ...
Talle Suid-Afrikaanse honde slaap buite, al is dit nie uit keuse nie maar uit nood. Dit is belangrik om voorsiening te maak vir hulle soos nagtemperature daal, sê die Hillcrest-dierehospitaal. Onthou ...
Die skok om telefonies te hoor dat iemand groot bedrae geld uit jou bankrekening onttrek, sal enige iemand laat rittel en beef. Só groot dat jy nie twee keer dink as die “bank” jou skakel en sê wat jy ...
Speel is immers ’n groot deel van my werk. Speel met konsepte om dinge vars te hou. En as tipograaf is daar vir my min dinge mooier as ’n klassieke lettertipe wat op ’n bladsy dans. Ná matriek het ek ...
People looking for a good time on the beach have resorted to hiding their dop in the sand. But law enforcement officials are wakker to this ruse and last week unearthed 53 blikkies bier at Clifton ...