Louis Jansen van Vuuren en Isabella Niehaus tydens 'n ondertekensessie van hul bekroonde boek, Daar is 'n vegan op my verandah. Afrikaanse boeke het vanjaar goed gedoen in alle genres op trefferlyste ...
Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig en so word ‘n amptelike geboortedatum aan die taal gegee – alhoewel die wortels van Afrikaans veel dieper as 1875 ...
Afrikaanse kinder- en jeugboekverkope beleef ’n bloeityd, skryf Marlene Malan. "Eendag was daar...” Die mooiste woorde, destyds toe ons kinders was en kinderboeke die teelaarde van ons ...
Op 23 April, Shakespeare se verjaarsdag, word Wêreldboekedag gevier. Verskeie skole soos Hoërskool Eldoraigne vier die dag reeds op 22 April. Hul leerders gaan soos hul gunsteling-fiksiekarakter ...
Met die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners het Afrikaans op 14 Augustus 1875 sy beslag gekry. Daarom is Afrikaanse Taaldag weer landwyd herdenk. Daarmee saam word ...
Afrikaanse boeke het vanjaar goed gedoen in alle genres op trefferlyste met lesers wat hul stemme dik gemaak het en hul beursies oopgemaak het. Topverkopers sluit van misdaad tot geestelike verhale ...